Follow your project.
Retrieve your password!
You are already logged in!
Invalid username and/or password
Invalid username, please enter your username to continue
The database is unavailable at the moment, please try again later
Please check your email for further instructions.
< Back to loginYour request does not exist or it has expired.
< Back to loginA new password has been sent to your email inbox.
< Back to loginThe system is offline for maintenance.
< Back to loginAccess denied.
< Back to loginConstruction
Completed
Wilhelm & Leone Pienaar
New home for growing family
Tommy is regtig een van die mees betroubaarste en opregte mense moet wie ons nog ooit gewerk het. Gewoonlik sê hulle dat na die tyd wil mens glad nie jou bouer sien nie, maar nie in Tommy se geval nie. Hy speel altyd oopkaarte met 'n mens en geen uitdaging is te groot vir hom nie. Ons het altyd gevoel dat Tommy in die beste belange van ons opgetree het en ook het met fantastiese voorstelle voorendag gekom toe ons vasgehaak het. Wanneer ons 'n 2de huis bou gaan ons Tommy kom ontvoer uit george en hom forseer om vir ons te kom bou! George julle is bevoorreg!